MAKLIKE KAASSMEER
BESTANDDELE:
1kg BERG PROCESSED KAAS
2kp MELK
500g RAMA BOTTER
METODE:
RASPER KAAS
KOOK ALLES SAAM OOR LAE HITTE TOT GLAD EN GEEN KLONTE,HOU AAN ROER.
NB: 'N EKSTRA 1/2kp MELK KAN EENKANT GEHOU WORD AS KAAS SMEER TE DIK IS
KAN DIT BIETJIE,BIETJIE BY GEGOOI WORD,SODAT NIE TE DIK IS NIE.
GOOI DADELIK IN BOTTELTJIES,LAAT AFKOEL VOOR DEKSELS OP GESIT WORD.
HOU IN YSKAS (ONGEVEER SO 6-8 MEDIUM BOTTELTJIES)
No comments:
Post a Comment